Successfully reported
+35

West Coast Harbour Views

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point Road, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Weskus Harbour Views laat mens toe om terug te skop en te ontspan in hierdie rustige en stylvolle selfsorg-vakansiewoonstel wat spog met asemrowende sonsondergang-uitsigte oor die seiljagklub van Port Owen. Dit kan 'n goeie opsie wees vir 'n klein gesin of 'n groep vriende aan die skilderagtige Weskus.

Dié woonstel bied gerieflike slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die tweede badkamer wat 'n bad het. Kwaliteit linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Wasmasjien is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is slegs parkeerplek vir 1 voertuig. As jy van plan is om 'n sleepwa te sleep, kontak asseblief die gasheer om dit vooraf te reël.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakbalkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir 'n skemerkelkie in die aand terwyl die vuur brand. Die ligging van hierdie eiendom is 2 minute se stap vanaf lewendige restaurante, kroeë, 'n jenewerbrouery, 'n klein kruidenierswinkel, 'n skoonheidspa en haarkappers.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Micaela R
Saam met vriende
5.0
Soos ek sê, dit was baie lekker, ons het lekker gekuier, games gespeel ens. Baie lekker gekuier met vriende, die huis was baie mooi en baie gerieflik.
Aug 2025
Cornia E
Saam met vriende
5.0
Alle geriewe was van die hoogste gehalte en rolstoelvriendelik! Uitstekend! Sal vir seker aanbeveel!
Jul 2025
Lynzee M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. The views were amazing, it was extremely peaceful and relaxing. I will definitely come again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Danita N
Gesin met klein kinders
5.0
Baie ontspannend, ons het lekker gerus. Baie netjies en skoon, pragtige uitsig en goeie ligging, sal definitief weer daar bly.
Mrt 2025
Nella P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. The apartment is lovely, beautifully decorated with all the amenities, and amazing views. We will definitely be back.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Barend Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marina Point Road, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Harbour Views het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point Road, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd6cf5e00190ab98aceaec8a970cb82c09062aaac430d8a85e5b4327a7b35d3c81c8fe46320d879bb930ffd9bc7a754eb409d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Marina Point Road Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.786655193975 18.149672121256

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang