Successfully reported
+74

West Coast Luxury Tents

Tentekamp
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forkwest Farm, 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

West Coast Luxury Tents bied gaste 'n ontspanne wegbreek op 'n privaat strandfrontplaas met geen toegang tot die publiek nie en is 28 km vanaf Elandsbaai en 30 km vanaf Dwarskersbos geleë.

Die verblyf beskik oor 4 luukse tente wat tussen 2 en 6 mense kan akkommodeer. Die tente is ingerig met dubbelbeddens of 2 enkelbeddens, en het en suite-badkamers met storte en toilette.

Elkeen van die tente het 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, 'n stoof, asook die nodige spysenieringstoebehore. Privaat braai-areas is by elk van die tente beskikbaar, en vuurmaakhout en ys word voorsien.

Die plaas is halfpad tussen Dwarskersbos en Elandsbaai en die nabygeleë Verloren Vlei area wat bekend is vir sy voëllewe. 'n 400 m lange private landingstrook op die plaas wat deur ligte vliegtuie gebruik kan word voor reëling.

Hierdie tente is in die bos agter 'n sandduin geleë, met 'n 500 m-stap na 'n 40 km lange ongerepte sandstrand. Die strand is ook toeganklik met 'n 4x4-voertuig. Op die strand sal jy talle broeipare van Swart Oestervangers, Tobie, en hul neste vind, veral gedurende die somermaande. Elandsbaai is ook bekend vir sy oorvloed kreef gedurende die kreefvangseisoen.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 134 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sanet V
Gesin met tieners
5.0
Lekkerste Weskus naweek. Ons het die lekkerste familie naweek gehad, alles was skoon en gerieflik en kan nie wag om weer te boek nie.
Jul 2025
Jan T
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect getaway and what you'd expect of glamping. Tried other glamping destinations, but this is the one. You have everything you ne...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Neville E
5.0
Onverwags perfek. Het nie geweet ek het dit nodig gehad totdat ek weg was nie. Dit was alles wat ek nodig gehad het vir 'n ontspanne naweek. Werklik p...
Sien meer
Mei 2025
Suanne B
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogtepunt wegbreek! The Palace: Hierdie was werklik een van ons hoogtepunte! Goed toegerus, heerlike tente, beddegoed hoë gehalte. Heerlikste stortge...
Sien meer
Apr 2025
Ronel V
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende tentverblyf, ons ondervinding was fantasties. Ons het vir een nag gebly, wat definitief te kort was. Die tent het alles ingehad wat jou ve...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Theresa Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 207

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Forkwest Farm, 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink West Coast Luxury Tents het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 350
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forkwest Farm, 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0NjE3YjFjLWYyYjEtNDdkMC1hYTg3LTliYWQxYWE2ZjkxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 134 5 1 5 Forkwest Farm 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.516845855804 18.332725713799
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang