Successfully reported

The West End

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Maria V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant. Our stay was pleasant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecs B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

We had such a great stay, would highly recommend this spot! What a stunning spot! Perfect location and gorgeous house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mc D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Nice house in perfect location. Very nice stay. The house and area have much to offer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Baie goeie plekkie, met 'n mooi uitsig oor die see vir 'n goeie prys. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norton M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Awesomeness. Plek was tops. Beste view met 'n heerlike koppie koffie. Nie 'n sout swembad nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Verblyf was rustig, ver van lawaai. Veilig. Alles wat ek verwag het. Baie lekker gebly, sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marné L
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Rustig, kalm en ontspannend. Ons het in die strand ateljee woonstel gebly en dit was werklik 'n baie goeie blyplek. Die enigste probleem wat ons ervaar het, was dat die yskas nie lekker koud maak nie en dat ons glo daar kan 'n lang spieël wees. Verder was dit 'n verskriklike lekker blyplek.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sentraal Karoo Distriks Munisipaliteit S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Uitstekende en netjiese plek. Ons was baie gelukkig met die akkommodasie, behalwe vir die feit dat daar geen strykyster was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele O
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Great. Skoon, netjies en Charmaine wat ons ontvang het, was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Goeie rus en vrede met alles wat jy benodig en nog meer. Beslis waarde vir geld. Ruim en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
The West End
The West End
Baie dankie vir die mooi woorde, Johan. Dit was vir ons so 'n plesier om jou te huisves.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

The West End Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 West End Street, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33e3e44d4e58790882a73680f09d2cfb254ea56fd8611f6c55b8c821848a90e514914d7a938c3cfe4d84b4dbe89c5c486f7e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 3 West End Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.420660531375 19.18704702952

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang