Successfully reported
+27

Westbed -The Queen

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Troon Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Westbed -The Queen bied gerieflike oornagverblyf in Langebaan. Dit is sentraal geleë in die bekende Langebaan Buiteklub-area en binne stapafstand vanaf die Country Club-gholfbaan. Hierdie bekoorlike strandmeerdorpie bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Hierdie goed ingerigte kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Toiletware, linne en badhanddoeke word voorsien. Die kamer het 2 stoele en 'n koffietafel, asook 'n platskerm-TV wat met DStv geïnstalleer is. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die kamer is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Na buite lei 'n knus privaat patio met 'n etenstafel en stoele waar gaste in die tuinarea kan ontspan. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar.

Besienswaardighede en doendinge in die area sluit Langebaan-strandmeer, Buiteklub, Gholfbaan, Club Mykonos Casino, Weskus Nasionale Park, swem, jetski, duik, vlieërbranderry, visvang en seekajak in.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
DStv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 25 Troon Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Westbed -The Queen het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 25 Troon Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0bd6420ef88592965d7117a24c32aa9c2160517e705c08920db45c35bd5b50f03571ea5cec06ce2c4a82e19ae36602457c6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 25 Troon Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.0844543 18.0448964
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang