Successfully reported
+29

Westcoast Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boorwater Farm, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Westcoast Cottages bied 'n lieflike plattelandse ervaring op 'n plaas net buite Hopefield. Dit is die perfekte opsie vir 'n knus romantiese wegbreek in die winter, want hierdie kothuise spog met kaggels.

Verblyf word in 2 kothuise wat elk slaapplek aan 2 gaste bied. Elke kothuis het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die slaaparea lei na 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel.

Albei kothuis lei na stoepe met buite-etenstafels, buitebraaigeriewe en uitsigte oor die omliggende platteland.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Me D
Gesin met tieners
4.8
Rustig. Ons was aangenaam verras. Skoon, alles wat jy nodig het en 'n gasvrou duisend.
Jun 2025
Mc V
Saam met lewensmaat
4.8
Relaxing. The accommodation was great. The mosquitos were a bit much this time of year, and it would also be nice if there were some ki...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Jennifer D
Saam met lewensmaat
4.6
Rustige naweekie weg. Dit was lekker ontspanne, baie stil.
Sep 2024
Danie D
Saam met lewensmaat
4.6
Baie aangenaam. Ons het baie lekker gebly.
Jul 2024
Hannah G
Saam met vriende
4.0
Pragtige, gerieflike akkommodasie. Heerlike snoesige verblyf. (Wenk - beligting benodig vir saans om pad na cottage aan te dui; area agter cottage kan...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Boorwater Farm, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
  • Gaste dink Westcoast Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boorwater Farm, Hopefield, 7355, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a7cd53758909cfd011b6add7762a2d2ef13c69871159a94f28ca7f18b19389759fbad058e902b56eca6586ff9560361892?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Boorwater Farm Hopefield 7355 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.085846 18.430849
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang