Successfully reported
+392

Weston Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Weston Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weston Guest House is in die luukse voorstad Noordheuwel/Noordkruin in Krugersdorp. Dis naby lughawens, hospitale en winkelsentrums met restaurante.

Dié kamers het elk slaapplek vir 2 gaste. Let asb. dat rook in die kamers verbode is. Elke kamer het 'n koningingrootte/koningsgrote-bed met 'n elektriese kombers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Presidential- en Honeymoon-suites het elk 'n privaat jacuzzi, 'n kombuisarea en 'n privaat stoep. Die kamers het elk 'n skuifdeur wat toegang tot 'n balkon het met 'n uitsig op die Magaliesberge en daar is ook 'n gemeenskaplike Jacuzzi en braaigeriewe. Elke kamer het 'n haardroër, 'n platskerm-TV met vol DStv en Netflix, gratis WiFi, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het 'n privaat kroeg en 'n ruim kuier- en eetarea met ingeboude braaigeriewe. Die sitarea het 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kombuis wat volledig toegerus is, wasgeriewe, binne- en buitebraai-areas met gratis hout of gas, 'n Jacuzzi, 'n swembad, springmat en 'n kragopwekker. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis is naby verskeie trekpleisters, insluitend die Silverstar Kasino, Noordheuwel, Monument en Hoërskool Krugersdorp, die Xhosa-klub, Key West-inkopiesentrum, Krugersdorp Gholfklub, Rhino and Lion natuurreservaat, die Wieg van die Mensdon, Lanseria en Jack Taylor Lughawens, die Makiti trou venue, Sterkfonteingrotte, Krugersdorp Netcare en Bell Street Hospitaal.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Marinda P
Saam met lewensmaat
5.0
Very nice. Loved it. Lovely. Very relaxing. Friendly staff. Nice view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Reinhardt S
5.0
Waarde vir geld. Baie netjiese verblyf en vriendelike verwelkoming. Naby geleë aan winkels en eetplekke.
Jul 2025
Amanda A
Saam met lewensmaat
5.0
Luxury getaway with amazing views. We had an amazing stay, very romantic in the honeymoon suite. It is private with the best views.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Jacques P
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige plek met mooi uitsig. Baie mooi en netjiese plek.
Jun 2025
Ilse-mari W
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful! Dit was 'n bitter lekker tyd! Het dit vreeslik geniet, die stilte en alleen tyd saam 'n geliefde is net onbeskryflik!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 44 Weston Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Weston Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 44 Weston Street, Noordheuwel, Krugersdorp, 1739, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c487442a010adff9aa69773a4e0b96ce3602ce792051277c5bcff2487561de5d689fa96481993fb9d16069bc87bc80467ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 70 5 1 5 44 Weston Street Noordheuwel 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.091461346937 27.808806449175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang