Whale Coast Ocean Villa
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 12th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R2 520 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
            Whale Coast Ocean Villa is in die gewilde Voëlklip-woonbuurt Hermanus geleë, 'n dorp wat bekend is vir die aanskoue van die Southern Right Whales gedurende walvisseisoen. Die eiendom is net 2 minute van die Blouvlaggrotstrand af en bied pragtige see- en berguitsigte.
Whale Coast Ocean Villa bied 7 luukse kamers wat almal lugversorging, platskerm-televisie met satelliet-TV-kanale, 'n kluis, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n en suite-badkamer het. Die gastehuis en sy moderne kamers is pas opgeknap om gaste die beste gerief te bied tydens 'n onvergeetlike vakansie in Hermanus.
Hermanus is bekend vir sy wêreldklas restaurante, boetiekwinkels en kunsgalerye, 'n skilderagtige wynroete en enige avontuurlike aktiwiteite, insluitend walviskyk en haaihokduik. Die gastehuis is ook naby die bekende kranspaadjie wat 'n skilderagtige staptog langs die kus bied tot in die middedorp.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Aurelia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 14 12th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Coast Ocean Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Geen kinders onder 12
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 14 12th Avenue, Voelklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang