Successfully reported
+63

Whale Huys

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Ingang Street, Overstrand, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 290 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Whale Huys is in Overstrand, De Kelders, geleë. Dié area is veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, strande, walviskyk, haaihokduik, staproetes en ikoniese besienswaardighede, soos Walkerbaai Natuurreservaat. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie buite die gewoel van die stad.

Dié huis spog met sonkrag en 'n rugsteunstelsel wat beteken beurtkrag is nie 'n probleem nie. Die huis beskik oor 4 en suite-slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed, die tweede en vierde slaapkamers het elk 'n ekstra lang koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamers het elkeen 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Daar is 'n bad in die derde badkamer. Ander geriewe sluit 'n sitkamer, fynproewerskombuis, eetarea, kaggel, koffie- en teemaakgeriewe, TV's met sekere DStv-kanale en 'n teleskoop vir walviskyk in.

Die geriewe op die perseel sluit 'n swembad, houtvuurwarmbad, 'n buitebraai, groot dek, 'n lughawe-pendeldiens, wasgoeddiens, 'n braai-area en vinnige WiFi in. Troeteldiere word toegelaat indien dit vooraf gereël word. Gaste kan ook op die perseel voëlkyk, swem en walviskyk.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, voëlkyk, bergfietsry, swem, wynproe, visvang, fietsry en begeleide stapsessies in.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bruce Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 40 Ingang Street, Overstrand, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Huys het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 290
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 290
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 6 290
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Ingang Street, Overstrand, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71b5c2d6681d2c906b871d86b42fd4dfac3334edd34112a260b224e13466002cb467b882e01a6ab14ddf2fff0eb3c3f4b1b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 290 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 40 Ingang Street Overstrand 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.559124179902 19.358697262714

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang