Whale Rock 23
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Whale Rock 23 is 'n selfsorgwoonstel in die gewilde Lawrence Rocks-area in Margate. Dié woonstel kyk uit oor die see en bied pragtige see-uitsigte en 'n ontspanne atmosfeer. Dit is naby die strand, restaurante en plaaslike besienswaardighede, wat dit perfek maak vir 'n rustige wegbreek of 'n prettige gesinsvakansie aan die Suidkus.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en sluit ook 'n TV in.
Die leefarea maak oop op 'n ruim balkon met sitplek buite waar gaste die see-uitsigte kan geniet. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad en braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig word gebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 735
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine Drive, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang