Whale Tale Self-catering Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Whale Tale Self-Catering Apartment is 'n bekoorlike woonstel op die eienaar se perseel in die kusdorpie De Kelders, Gansbaai. Gaste kan gedurende die seisoen walviskyk vanaf die stoep geniet.
Hierdie lieflike woonstel is op die grondverdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en wasmasjien toegerus. Die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n DVD-speler, en dit lei na die stoep.
'n Aparte deur lei na die agterplaas met braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 39 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang