Whale Tale Studio Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whale Tale Studio Apartment is op die bestuurder se perseel in die kusdorpie De Kelders, Gansbaai. Gaste kan gedurende die seisoen walviskyk vanaf hul privaat balkon geniet.
Dié ateljeewoonstel is op die boonste verdieping en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Langs die bed is 'n kombuisie met basiese verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en broodrooster insluit. Die eenheid lei na 'n privaat balkon met lieflike see- en area-uitsigte.
Gratis WiFi is beskikbaar op die perseel, en straatparkeerplek is beskikbaar vir voertuie.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Lesley Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 39 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Whale Tale Studio Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 39 Cliff Street, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang