Successfully reported
+34

Whale Watchers

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whale Watchers is in die bekoorlike kusdorpie Struisbaai geleë. Met een van die langste ononderbroke wit strande in die Suidelike Halfrond, beloof hierdie gewilde klein vakansiedorpie witgekalkte vissershuise, kleurvolle vissersbote, 'n werkende hawe en baie kusbekoring.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 2 woonstelle, Blue Whale kan tot 4 gaste akkommodeer. Orca kan tot 7 gaste akkommodeer.

Alle eenhede bied lieflike uitsigte oor die see en is goed toegerus om in gaste se basiese selfsorgbehoeftes te voorsien.

Die hoofstrand is 'n fantastiese plek vir watersport soos kajak, bootvaart, branderplankry, lyfplankry, visvang, en vlieërbranderry, asook skulpe versamel, strandwandelings en walviskyk.

Die eenhede word nie deur beurtkrag geraak nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 88 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Chantel B
Gesin met tieners
5.0
Sal vir seker weer by Whale Watchers bly. Ons het baie lekker gebly. Dit is netjies en het 'n baie mooi uitsig. Ons het in Orca gebly. Hulle kan gerus...
Sien meer
Jan 2025
Sam S
Gesin met tieners
5.0
Great unit with sea views. Nice unit with ocean view.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Theresa P
Saam met vriende
5.0
Ons het lekker gekuier met 'n mooi uitsig! Baie gemaklik en goed ingerig.
Aug 2024
Theresa P
Gesin met tieners
5.0
Ons was vir 'n familiebyeenkoms in Struisbaai en die eenheid was gerieflik. Ons het baie lekker gebly, en die wooneenheid is baie gerieflik ingerig vi...
Sien meer
Aug 2024
Ockert A
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Ons het baie lekker gebly en sal definitief weer gaan!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Alyda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 88

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 128 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whale Watchers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 128 Ocean View Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15280f949e858d83d07532fd3d5aefab8a6fbe0d74aa7cb2c0d556e50afeef87ed8a516faa66e952e9049fb17d18560724c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 88 5 1 5 128 Ocean View Drive Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.812129393491 20.038980472387

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang