Successfully reported
+37

Whaleback Cottage

Selfsorg
Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 3 Okt 2025 tot 3 Des 2025.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 994 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 709 R2 168 per nag (plek vir 13)

Beskrywing

Whaleback Cottage is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van Ramsgate. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met 'n groot groep vriende en familie aan die Dolfynkus aangesien hierdie huis 'n uitnodigende swembad het vir gaste om op daardie warm somersdae af te koel.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 13 gaste op 'n slag en beskik oor 6 slaapkamers en 2 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, nog 2 het 'n dubbelbed en die sesde slaapkamer het 3 enkelbeddens. 'n Stort is in die een badkamer beskikbaar, terwyl die tweede badkamer 'n bad en 'n stort het.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit hierdie kombuis lei 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Openview-kanale. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saam te bring.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai. Hierdie patio lei na 'n swembad met sonstoele wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan en son te vang.

Kamer-opset

6 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Almarie Geverifieer

Eiendomme 34

Resensies 27

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 994 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 709
R 2 709 R 2 168
per nag (plek vir 13)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 709
R 2 709 R 2 168
per nag (plek vir 13)
Vanaf R2 709
R 2 709 R 2 168
per nag (plek vir 13)
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 994 Milton Lane, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b3d7e65f7de0033088c0714196b3724ec1da933d2021917b7a024e471af663f6ecf34ce8162f491cad92333eb8ab4fc1111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 709 nouVanaf R2 167 per nag (plek vir 13) 994 Milton Lane Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.8925431 30.3478831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang