Successfully reported

Whaleback Selfsorg Myl 4

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Govanni G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Excellent. Great accommodation, highly recommended it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Belinda M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Home away from home. Wow - a true home away from home with every thoughtful detail taken care of - even a bottle of wine, milk and yummy biscuits! We were able to do our washing and not only is the property secure, but the garage opening was high enough for our 4x4 to fit in. Highly recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Thank you so much, Belinda. It was a true pleasure to host you, and we hope we'll have the opportunity to welcome you back in future.

Kay-maree S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Die verblyf is by die see geleë, wat 'n rustige en kalmerende atmosfeer skep. Ons het 'n fantastiese ervaring gehad by Whaleback. Die plek was spotless en hulle het ons van lekker snacks voorsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie P
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Dit het gevoel soos huis weg van ons huis af. Ons het 'n wonderlike twee dae gehad. Annelise, Sonne en Rhonda het ons baie welkom laat voel en was baie behulpsaam. Ons sal graag weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Baie dankie. Julle was wonderlike gaste en ons hoop om julle weer te sien!

Juliana O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike plek. Baie lekker gebly! Baie lekker gebly. Plek is vreeslik goed geleë en baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Baie dankie, dit was 'n plesier om julle te huisves. Hoop ons sien julle weer!

Jaco O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Alle verwagtinge oortref. Baie gerieflik en ongelooflik netjiese plek. Fantasties gebly wat ek ten sterkste sal aanbeveel vir enigiemand wat wil luister. Enigste voorstel - dalk 'n boksie met 'n kode vir die sleutel/remote om te bêre/terug te besorg as mens vroeg wil travel die uitboekoggend en dit nie fisies hoef af te gee by iemand nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Duizend dankies, ons is so bly julle het julle tyd by ons geniet!

Birney M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die see is altyd lekker, maak nie saak of dit koud is nie. Pragtige plekkie, netjies, diens was puik, en die uitsig, om vir te sterf! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Everything you need for a quick little getaway. The only thing, we kept hitting our heads on the bookshelf by the couch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Thank you so much for the review Rachel. I'm really glad to hear you enjoyed your stay, and I'm terribly sorry about the bookshelf! I hope we'll have the pleasure of hosting you again in future.

Stan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Netjiese velige verblyf naby die see. Baie goed toegeruste en verbruiksvriendelike huis. Die ekstra goedjies soos 'n sjokolade en 'n bottel wyn is 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

M.p. S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Puik verblyf. Whaleback was die gerieflikste, netjieste, skoonste, veiligste gastehuis op ons drie weke toer deur Namibië. Absoluut amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sonne
Whaleback Selfsorg Myl 4
Een miljoen dankies, ons is so dankbaar om dit te hoor.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Sonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 130
R 2 130 R 1 917
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 130
R 2 130 R 1 917
per nag, vir 2 mense
Vanaf R2 130
R 2 130 R 1 917
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Crayfish Crescent, Swakopmund, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe9989d563cec35971318b48a30d0f41922ed2427794fa6064ea50bb6cc335d51dd5398f3be600aeebedfcd72fe85bf347433?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 130 nouVanaf R1 917 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 10 Crayfish Crescent Swakopmund Erongo 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -22.62941057518 14.525724344532

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang