Successfully reported

Whalecome

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Cornelia V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Great location, awesome place. Lovely place, epic view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2024

Gemaklik, gerieflik, baie naby aan die see. Lekker gebly, baie goeie ligging met volle see-uitsig, gerieflike verblyf met direkte see-toegang (by huisingang hek begin die sand so 20m op 'n houtlooppad van die huis).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dj V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Highly recommended for group and family travel. Excellent! Loved the location, out of the garden gate directly onto the beach. The house is well set up with all the amenities, and the host gave good advice before arrival. We saw loads of whales, and the view from the second floor is even better. I recommend taking binoculars for your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania A
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantastiese ligging! Dit was 'n groot verrassing om te sien die huisie en ligging is nog beter as in foto's. Walvisse op jou voorstoep! Groot belewenis. Alles wat jy nodig het, huis is ruim en gerieflik maar nog steeds 'cosy'. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam, het uit sy pad gegaan om ons tuis te laat voel. Troeteldier vriendelik ook, en die strand letterlik 'n paar meter van jou. Ons sal beslis terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Pieter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tuna Street, Unit 82 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0e8f000abc58862ff3e1e239114c313affaa4c5e322df5a0ee1f4421555e1ed84c4166f10264224195f620330359a1f335?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 Tuna Street Unit 82 Duinepark 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.392519217046 20.862074324212
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang