Whalecome
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna Street, Unit 82 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Whalecome is 'n selfsorg-vakansiehuis in Witsand, Wes-Kaap, perfek vir vriende en gesinne wat op soek is na 'n ontspannende strandwegbreek.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 6 volwassenes en 1 kind in 3 slaapkamers en 2 badkamers (let asseblief daarop dat geen visvanggroepe toegelaat word nie). Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, terwyl die derde slaapkamer 'n dubbelbed het. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n groot eetkamertafel. Die leefarea bied gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n binnebraai. Glasdeure maak oop na 'n patio met buitesitplek en ononderbroke see-uitsigte. Bo is daar 'n bykomende leefarea met 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het direkte toegang tot die strand via 'n houtpaadjie, 'n omsetter vir kragonderbrekings, en 'n enkelmotorhuis met 'n ekstra yskas-vrieskas, diepvrieskas en parkeerplek vir 2 voertuie. Die eiendom is gerieflik naby winkels, restaurante en Witsand se hoofstrand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Pieter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tuna Street, Unit 82 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Whalecome het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 7 persone
6 volwassenes, 1 kind - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tuna Street, Unit 82 Duinepark, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang