Whales Cove
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Inyoni Crescent, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Whales Cove is 'n knus woonstel in die hartjie van Amanzimtoti en bied 'n ontspanne verblyf in 'n uitstekende kusligging wat ideaal is vir paartjies of 'n klein gesin.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en daar is 2 slaapbanke slegs vir kinders in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n toilet met 'n bidet en 'n wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, lugbraaier, ketel, broodrooster, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n ontbyttoonbank met sitplek vir 2. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi en lugversorging is beskikbaar.
Veilige parkering op die perseel word voorsien. Die woonstel is net 'n kort entjie van die strand af, sowel as gewilde restaurante, koffiewinkels en 'n winkelsentrum naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Inyoni Crescent, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Inyoni Crescent, Athlone Park, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang