Whales Way Ocean Retreat
Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 858 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 575 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whales Way Ocean Retreat is 'n pragtige B&B geleë op die krans bokant die strand in Wildernis, 'n oulike dorpie op die bekende Tuinroete.
Die verblyf beskik oor 2 luukse dakwoonstelsuites en 4 standaardkamers. Alle kamers het hul eie ingange, stoep, en suite-badkamers en is goed toegerus. Drie van die kamers het see-uitsigte, dis net die strandkamer wat beperkte uitsigte het.
Die B&B het 'n buite-plonspoel wat alle gaste enige tyd van die dag of nag kan geniet met 'n lieflike patio om op te ontspan terwyl hulle na die sonsondergange of die valskermsweeftuie kyk wat verbygaan.
Wildernis het meer as 18 kilometer se goue strandsand wat ideaal is vir visvang, sonbaai, swem, branderplankry of 'n rustige wandeling.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Annie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 71
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 858 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Whales Way Ocean Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 858 6th Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang