Successfully reported

Whalescape

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 112 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gerrie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Was ongelooflik lekker, boek vir solank as jy kan, op die minste 1 week. Dankie. Pragtige plek om by te bly, sommer vir lank. Pragtige uitsig. Pragtige mense om mee te werk. Sommer net keer pragtig. Dankie, dankie, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerentia D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Alles 100%. Ek is baie vriendelik ontvang. Skoon, netjies en pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Skoon, rustig, meer as wat ons verwag het, en net te kort! Vir seker het ons. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons te help en selfs spesiaal die Saterdag gery om vir ons naald en gare te bring vir 'n noodverstelling aan klerepak! Dit is ongekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghaafithah H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2025

Epic and indescribable. Absolutely amazing, can't wait for the next one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rufeedah D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Restful, breathtaking view. Beautiful view and cosy. Peaceful and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dick M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2025

Fantastic location, excellent value spacious apartment with unbeatable views. We thoroughly enjoyed our stay and will highly recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ansu E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2025

Hemelse uitsig en pragtige verblyf met alles wat mens nodig het. Pragtige uitsig, netjies en skoon. Sal dit vir enigiemand aanbeveel. Gerieflik naby aan staproetes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Anneke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

Baie mooi uitsig. Kan heeldag vir die see sit en kyk. Ons het baie lekker gebly. Die uitsig vanuit die eenheid is ongelooflik mooi. Die bed in die hoofslaapkamer kort dalk net 'n beter matras en miskien 'n queen size i.p.v. 'n dubbelbed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrizelle M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jan 2025

Lekker gerieflik. Ons het lekker gebly, plek was bietjie stowwerig, boekrak was deurmekaar, enkelbed in 1 kamer deurmekaar en beddegoed nie skoon, alhoewel ons net 1 bed gebruik het, was dit onaanvaarbaar dat die bed nie netjies was. Werk asb. aan die skoonmaak van die plek voor ander gaste kom. Verder was dit heerlik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Goeie ligging. Die eenheid het bietjie aandag nodig t.o.v. onderhoud. Die kraan in die kombuis is los, die regterkantse glas skuifdeure op die stoep is baie moeilik om oop of toe te maak. Handewas in die badkamer was leeg en die TV se beeld is baie swak.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 112

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Unit A106, Whale Cove, Corner of Guthrie and Cliff Streets, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4ZDIwZmRiLTA5MTgtNGFlZi04MDE4LWU5ZjYzN2ZiZTJlMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 4 mense 112 5 1 5 Unit A106, Whale Cove Corner of Guthrie and Cliff Streets 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.555001254183 19.364909380674

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang