When Away in Menlyn Maine
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Unit 1014 The Trilogy Collection, Pretoria, 0181, Gauteng
-
Vanaf
R3 700R3 330 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
When Away in Menlyn Maine is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n woonstelgebou in Menlyn Maine in Pretoria. Dit is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Albei die kamers het lugversorging en 'n balkon. 'n Bababed is op versoek beskikbaar. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die knus leefarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en lugversorging. Dit lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die area. WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad op die dak, 'n kroegarea en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf is naby verskeie plaaslike geriewe soos winkels en restaurante. O.R. Tambo Internasionale Lughawe is ongeveer 44,8 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbedjie
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 202 Amarand Avenue, Unit 1014 The Trilogy Collection, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink When Away in Menlyn Maine het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 5 persone
4 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 202 Amarand Avenue, Unit 1014 The Trilogy Collection, Pretoria, 0181, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang