Successfully reported
+32

Whispering Hope Gasteplaas

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R398, Farm Cypherwater, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Whispering Hope Gasteplaas bied ontspannende selfsorgverblyf op 'n plaas in die Karoo, 40 km vanaf Richmond in die Noord-Kaap.

Verblyf is beskikbaar in die ruim Hoofplaashuis vir 8 gaste of die Plaaskothuis vir 6. Die Hoofplaashuis het 4 slaapkamers met dubbel- en enkelbeddens. Die kamers deel 2 badkamers, toegerus met 'n bad of 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en die huis maak oop na 'n stoep met pragtige uitsigte oor die omliggende omgewing.

Die Plaaskothuis het 3 slaapkamers. Een kamer het 'n dubbelbed, en die ander twee het elk twee enkelbeddens. Die kamers deel 'n badkamer met 'n bad. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, en die sitkamer het 'n kaggel. Troeteldiere is welkom met vooraf reëling.

Gaste is welkom om die plaas op hul eie te verken, af te koel in die dam, of by die eienaars aan te sluit vir plaasaktiwiteite soos om die diere te voer of die veld in te ry. Die plaas strek oor 7 000 hektaar en bied oorgenoeg ruimte vir stap en fietsry, sowel as verskeie plekke vir skemerkelkies of 'n braai in die veld. Die oulike dorpie Nieu-Bethesda is 70 km van die plaas af, perfek vir 'n daguitstappie. Vir diegene wat avontuurlustig voel, is Kompasberg, die hoogste piek buite die Stormberg-Drakensbergreeks, omring deur pragtige natuurskoon en is dit slegs 66 km weg.

Die plaas bied stilte, rustigheid en 'n vrede wat jy net in die Karoo kan ervaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anneen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Off the R398, Farm Cypherwater, Richmond, 7090, Noord-Kaap
  • Gaste dink Whispering Hope Gasteplaas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R398, Farm Cypherwater, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA401c5af17d0d9e0982b3b15f0c7ded939cef7a289eb431db48bc315f157c773f4ad985fb7459731c204d80044ceaa4b9bdf6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Off the R398 Farm Cypherwater 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -31.428539489412 24.319060239363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang