Whispering Pines Country Estate
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 28 Aug 2025 tot 30 Nov 2025.
- Kapasiteit: 52 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalbank Farm, Rietpoort, Magaliesburg, 1791, Gauteng
-
Vanaf
R2 345R1 876 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whispering Pines Country Estate bied oornag- en selfsorgverblyf in Rietpoort, Magaliesburg. Die lodge is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 16 unieke kothuise in 'n rustige, beboste vallei aangebied. Elke kothuis het 'n privaat badkamer met 'n bad en 'n stort, 'n kaggel, lugversorging, 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die Hilltop House het 'n toegeruste kombuis vir selfsorgverblyf.
Heerlike maaltye kan by die lodge se restaurant bestel word en kerslig-aandetes kan onder die sterre op die Bushwillow Terrace gereël word as die weer dit toelaat. Gaste kan by die swembad ontspan, in die hangmatte onder die bome lê of 'n bederfsessie by die gesondheidsateljee op die perseel geniet. Daar is 'n konferensie-venue te huur en die lodge maak voorsiening vir spesiale funksies soos troues en spesiale geleenthede.
Gaste kan bergfietsry of op die perseel wandel. Daar is 'n ryk voëllewe om te sien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Jeremy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Vaalbank Farm, Rietpoort, Magaliesburg, 1791, Gauteng
- Gaste dink Whispering Pines Country Estate het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 52 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaalbank Farm, Rietpoort, Magaliesburg, 1791, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang