Whistlewood Guest House
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whistlewood Guest House is in Walmer, 'n lewendige besigheids- en woonbuurt, geleë. Die eiendom het 'n hoë plafon, gekleurde glasvensters en kaggels wat moderne verblyf met 'n tikkie historiese sjarme bied. Dit is sentraal geleë en is ideaal vir sakereisigers asook vakansiegangers.
Die eiendom bied verblyf in 3 individuele en suite-kamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamers het almal storte. Linne en badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe sluit 'n lessenaar, 'n TV, haardroër en onbeperkte WiFi in.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike sitarea, kombuis, eetarea en 'n stoep met braaigeriewe. Die eiendom maak gebruik van sonkrag en daar is veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 28 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
- Gaste dink Whistlewood Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 7 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 28 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang