Successfully reported
+11

Nestling Nook

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 210B Hay Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Nestling Nook is 'n moderne selfsorgwoonstel in Brooklyn, Pretoria. Omring deur welige bome, kan gaste die hele dag voëlgesang geniet, ten spyte daarvan dat dit sentraal geleë is en naby die middestad van Pretoria is.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, terwyl die leefarea stapelbeddens insluit. Die badkamer is toegerus met 'n stort (geen bad nie).

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetkamertafel en 'n gemaklike rusbank, terwyl die kombuis volledig toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond.

Die sitkamer maak oop na 'n semi-privaat binnehof, wat gaste gedurende hul verblyf kan geniet. Met 'n buitetafel en stoele is dit die perfekte plek om die middagson te geniet of onder die sterre te eet.

Nestling Nook is gerieflik geleë, binne loopafstand van restaurante en koffiewinkels, twee blokke van die Universiteit van Pretoria, slegs 300 m van Pretoria Boys High School, 2 km van Loftus-stadion en Brooklyn Mall, 800 m van die naaste bushalte, en 2.2 km van die naaste Gautrain-stasie. Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek in die motorhuis.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Anita B
Gesin met tieners
5.0
Anchen was baie vriendelik en behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons te help. Ons het baie lekker gebly.
Aug 2025
Corlia R
5.0
Heerlik gebly! Sal beslis weer daarvan gebruikmaak! Ons het heerlik gebly! Die plek is pragtig en het alles wat 'n mens nodig mag hê. Ons gasheer is h...
Sien meer
Jun 2025
Marlene S
5.0
Clean, welcoming, worth the money. It felt like home. Very safe with warm, kind and friendly assistance.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Marise B
Gesin met klein kinders
5.0
Almal wou graag langer bly. Ons het dit baie geniet en Anchen het ons so baie gehelp. Dit was baie lekker om daar te wees.
Mei 2025
Eralda P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend definitief 'n weer. Sien sterre.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Anchen Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 maande

Ligging

  • 210B Hay Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Nestling Nook het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 500
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 210B Hay Street, Brooklyn, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA595be0afbce9fdf41c728ab7e17719bd6eb327b1bdd89514d3587357e30f6b45103e1004394dd7d64b08d152c54bef5cbfe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 210B Hay Street Brooklyn 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.759338191137 28.233440611639

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang