Whistling Woods
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 11443, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 276 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whistling Woods is in 'n pragtige en rustige plaastuin geleë, net langs die N2, en gerieflik naby Empangeni en Richardsbaai.
Die kothuise is ingerig met 2 enkelbeddens en twee dubbelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Braaigeriewe is beskikbaar.
Die Herehuis is ingerig met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Hierdie huis bied gaste 'n swembad en 'n groot tuin.
Die sitkamer het 'n TV met Netflix sowel as geselekteerde DStv-kanale. Gaste word gratis WiFi en veilige parkering aangebied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Plot 11443, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Whistling Woods het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 11443, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang