Successfully reported

White House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Erina S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

‘n Ongelooflike mooi, rustige en verkwikkende ervaring. Ons het heerlik by White House gekuier. Die huis is baie ruim en smaakvol gemeubileer. Die tuin, swembad en braai area is lieflik. Ons kon dit egter nie benut nie a.g.v. die weer en die winter, maar ons sal graag in die somermaande daar wil kuier. Die kaggels het die huis heerlik warm gehou en daar was baie hout. Die bedlinne was wit en uit die boonste rakke. Ons het lekker gaan stap met ons honde langs die treinspoor. Daar is kos gemaak vir die vale en almal het heerlik om die lang tafel gekuier. Marianne was daar met ons aankoms en het vir ons oopgesluit en alles gewys en verduidelik. Die eienaar was vriendelik en het vooraf al ons vrae beantwoord en baie inligting omtrent die dorp en huis verskaf. Ons motors was veilig binne die werf, agter 'n hek geparkeer. Ons sal vir enigiemand White House aanbeveel. Die rustigheid van Koringberg was salig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerriline F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

The perfect house for a weekend break, winter or summer! We had an amazing weekend at White House. Everything exceeded our expectations. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Perfect stay, highly recommend. Amazing - gorgeous house, serene setting, absolute bliss.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhoda L
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Wat 'n wonderlike plek. Van die dekor tot die buite area - alles was amazing! Ons sal definitief weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2025

Peaceful, fun, relaxing. A great place to cook and kuier around the dining table. Beautiful house and space.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Sep 2025

Wat jy sien op die website is wat jy kry. Baie lekker gebly. Die huis is uitstekend toegerus en perfek vir 'n naweek wegbreek van die Kaap af.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Zoë D
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2025

Beautiful house for a getaway with a group of friends. Beautiful home with high-quality furniture, beds and bedding, and outstanding quality equipment. Everything one needs is there, including a dishwasher. The pool and outdoor braai and pizza oven were well used. We spent many hours relaxing on the covered front porch, with its bean bags and comfy furniture.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Justin
White House
Zoë, thank you so much for your lovely review. It was a pleasure to host you.

Cathy S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Memorable, delightful and joyous. Was really incredible. We did have a blocked toilet from the last night which caused some inconvenience as we were 5 in the annex, but otherwise a fabulous weekend. Thank you so much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suné R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Wonderlike naweek. So 'n gem. Ja. Beautiful plek!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikki T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Wonderful house in a peaceful setting. The house is even more beautiful than the picture shows! Luxurious, cozy and everything you need. Our dogs loved their stay too because the garden is very secure and also huge, so they could explore with us feeling at ease. Such a bonus to have the place as serviced. Can't wait to return!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Justin
White House
Nikki and her family were superb guests. Easy going, great communication, looked after the house well. We would love to see them again!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Justin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 3 800
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
    8 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 66 Karee Street, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA35886855cbd13535c55b48a227aceb6ca374e5bd1d4e177e3409e7b4f74decb82cd2aaf52c6b64f76a8b851eaa66fb7315e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag (plek vir 9) 15 5 1 5 66 Karee Street Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.021156919221 18.676488864418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang