White Lilly
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Oosthuizen Street, Kuilsrivier, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
White Lilly is 'n knus woonstel op die eienaar se eiendom in Kuilsrivier. Perfek vir 'n rustige wegbreek of 'n gerieflike verblyf vir sakereisigers, dit bied 'n privaat ingang, gemaklike meubels en al die noodsaaklikhede wat nodig is vir 'n ontspannende en aangename verblyf.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die badkamer 'n stort, toilet en wasbak het. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid is toegerus met 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n mini-yskas. Vir vermaak is 'n slim-TV met DStv-kanale, stromingsdienste en gratis WiFi beskikbaar.
Gaste het toegang tot veilige parkering op die perseel. Die woonstel is gerieflik geleë naby winkelsentrums, natuurreservate, gholfbane en verskeie wynlandgoedere, wat dit ideaal maak vir ontspanning, inkopies doen en die omgewing verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 19 Oosthuizen Street, Kuilsrivier, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Oosthuizen Street, Kuilsrivier, Cape Town, 7580, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang