Successfully reported

White Linen Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Yvette V
1 nag
5.0
Okt 2025

Gasvryheid uit die boonste rakke! Baie lekker gebly in 'n baie skoon en netjiese gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Dankie Yvette vir jou terugvoer! Was so lekker om julle hier te hê! Sterkte!

Rowland W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pleasurable. Stayed here for 1 night attending a wedding. The studio was quiet and comfy. Missed out on the breakfast. We will have to go again to experience that.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Warm welkom, skoon en netjies met heerlike ontbyt. Hang af van die kamers wat jy bespreek. Die hoofhuis is baie goed uitgerig. Die eksterne kamers is baie minimalisties, perfek vir oornag. Langer verblyf sal bietjie ongemaklik wees aangesien daar geen pakplek is vir bagasie nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Dankie Jaco vir jou terugvoer! Die A-Raam Pods het elkeen 'n doelgemaakte hout kassie vir jou tas bo-op en as jy iets wil uitpak, is daar 'n rak vir die klere! Maar dankie vir jou insette! Blessings, Linda

Miemie V
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Vriendelik en netjies. Dit was 'n heerlike verblyf, Linda het uit haar pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Ontbyt was heerlik, ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linda
White Linen Guesthouse
Dankie liewe Muldi en almal! Julle was geliefd.

Elmarie F
1 nag
5.0
Aug 2025

'n Verfrissende, rustige en gesellige akkommodasie. Sal vir seker weer bespreek! 'n Lieflike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uit die boonste rakke. Hi, baie lekker gebly. Lekker ontbyt gehad, sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabé P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ongelooflike vriendelike gasvrou. Ons het heerlik gebly. Dankie, vir die ekstra moeite wat jy gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Satish K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Amazing stay! It was a beautiful and welcoming stay. The host was very accommodating and made sure we were comfortable at every step. Breakfast was amazing and the peaceful and beautiful views on the property were very relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nardus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Friendly host with good communication, met our expectations for a one-night stay. Friendly host. Good communication. Located close to wedding venues. Excellent breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 378 Tau Street, Tierpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0d703784a3d11706e769edbd24c377592d493424a1be91232d59645c44bc8eae769c095fff64a80afcf4177fa43790707a0e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 378 Tau Street Tierpoort 0056 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.883359105628 28.387143910407
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang