White Penguin
Kry 10% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3B Pikkewyn Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 400R2 160 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
White Penguin is 'n bekoorlike selfsorgvakansiehuis naby die strand en die Goukourivier in Stilbaai. Die huis bied slaapplek aan 4 gaste wat 'n rustige wegbreek soek.
Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede badkamer het ook 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV. Die ruim leefarea op die boonste verdieping spog met 'n pragtige uitsig oor die rivier en die see, asook 'n stoep waar gaste buite kan ontspan.
Of gaste nou op die strand wil ontspan of Stilbaai se natuurskoon wil verken, dit is die ideale blyplek vir hulle volgende vakansie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Sascha Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3B Pikkewyn Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 3B Pikkewyn Street, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang