Successfully reported

White Sands Lodge and Camping

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Dorette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Hemelse kuier. 'n Ongelooflike plek met puik fasiliteite. Superskoon, vriendelike diens, heerlike kampplekke. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

'n Hoogtepunt op ons reis. Hoogs aanbeveelbaar, sal beslis weer wil kom. Tropiese paradys in die bos. Luukse Afrika gevoel. Staanplekke ruim, privaat, luukse bosgevoel. Kombinasie van bos en rivier. Professionele vriendelike diens. Absoluut aanbeveelbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ongelooflik rustig vir die siel. Baie mooi kampplekke met netjiese, skoon ablusie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franken S
Kort verblyf
4.8
Des 2022

Baie goed gelee by Popa valle. Goeie fasiliteite. Uitstekend geleë by die valle.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Caroline Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 640
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 60 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: White Sands / Popa Falls concession in Bwabwata National Park, Bwabwata National Park, Caprivi West, Divundu, Kavango Oos
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e3b456ad93ffdc1092331c638660f25bddbe44cd9babd291056d3a206c855c69986fdf372236632e413ab761707a37a4202?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 White Sands / Popa Falls concession in Bwabwata National Park Bwabwata National Park, Caprivi West Kavango Oos 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -18.108935400315 21.585401259277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang