Successfully reported
+191

White Sands

  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Sands is in Kleinkrantz in Wildernis en bied gerieflike verblyf aan ’n sakereisiger, gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, en die strand.

Die verblyf beskik oor koningkamers. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n sitarea, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV en gratis WiFi in elke suite. Die suites lei na 'n privaat stoep en daar is 'n kombuisie in elkeen met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en 'n mikrogolfoond.

Elke eenheid by dié seefrontgastehuis bied ’n 180 grade-uitsig oor die warm Indiese Oseaan. Gaste kan kyk hoe dolfyne speel en die sonsondergang geniet.

Hierdie verblyf het sonkrag en word nie deur beurtkrag geraak nie.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 173 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Renata T
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflike uitsig terwyl jy in 'n pragtige, skoon en netjiese plek bly. 'n Rustige verblyf met 'n ongelooflike uitsig!
Okt 2025
Tilla V
5.0
Awesome view! Rustig en silwerskoon! Was 'n aangename ervaring met goeie diens! Ek was aangenaam verras! Pragtige uitsig en baie netjies. Ek het heerl...
Sien meer
Okt 2025
Phillip M
Saam met lewensmaat
5.0
Kamer 8 was meer as wat ons voor kon vra. Fantasties, heerlik.
Sep 2025
Marinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons voel altyd welkom daar. Die beddens is hemels en die uitsig is baie mooi.
Aug 2025
Dr & Demi D
Saam met lewensmaat
5.0
Uit die boeke uit. Was baie lekker gewees.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heinrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 173

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 1645 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 35 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1645 Hibiscus Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA739518f06afa1b86bfd5c18571931cc65a1f055da8cb52bbd95bb842de0bb1e8abe64488827747a472afddf5eacce74d5a9a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 173 5 1 5 1645 Hibiscus Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.005582 22.658889

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang