Successfully reported
+54

White Shark Guest House

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Geelbek Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in die aantreklike dorpie Kleinbaai, naby Gansbaai in die Wes-Kaap, is White Shark Guest House die voor die hand liggende keuse vir die oordeelkundige sakereisiger of vakansieganger. White Shark Guesthouse kan haaihokduik- en walviskyktoere vir sy gaste reël.

Verblyf bestaan uit 5 goed toegeruste en suite-slaapkamers met kraakvars perkallinne, satelliet-TV en 'n pragtige uitsig oor die see. Gaste het toegang tot 'n sonnige balkon om te ontspan met 'n glas plaaslike wyn en die skouspelagtige sonsondergang en uitsig oor die see te geniet, 'n kombuis toegerus vir selfsorg en 'n ingeboude braai. Daar is ook 'n baie gemaklike sitkamer op die eerste verdieping om te lees, koffie te drink, 'n skaakspel te speel, TV te kyk of bloot die uitsig oor die see op reënerige dae te geniet. Gratis Wi-Fi en veilige parkering word aan alle gaste voorsien.

Kleinbaai is die tuiste van haaihokduik en walviskyk. Dit is vanaf die natuurlike hawe van Kleinbaai waar hierdie bote te water gelaat word met hokke wat besoekers toelaat om 'naby en persoonlik' met die Groot Withaaie te kom. Pragtige strande, wonderlike natuurwandelings en ander buitelugaktiwiteite is ook in die nabyheid.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Geelbek Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Shark Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Geelbek Street, Van Dyks Bay, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9A71QBv1Rr9pAmIYH3JeICu12FRpmIhAlG3klz7dZulSEAUMzb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 2 Geelbek Street Van Dyks Bay 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.615329766001 19.352288246155

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang