Successfully reported
+16

White Shark Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Hill Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White Shark Lodge is op die strandfront in Kleinbaai geleë, net 3 km buite Gansbaai. Die huis het altesaam 6 slaapkamers met 3 dubbelbeddens en 3 2 enkelkamers. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg, 'n braai-area binne en buite, 'n groot onthaalarea met pooltafel, DStv en gratis WIFI. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Die gastehuis is stapafstand vanaf Kleinbaai Hawe waar die witdoodshaai-bote te water gaan asook die walviskykbote. Jy kan in die sitkamer ontspan terwyl jy kyk hoe die walvisse voor die huis speel of al die haaibote sien op pad na Dyer-eiland vir haaihokduik. Daar is lekker staproetes van die huis af na die een kant kan jy al langs die kus stap tot by die Strandveld Museum en na die ander kant kan jy strandlangs stap tot by die Birkenhead Vuurtoring. Vir meer besienswaardighede kan ons vierwielmotorfietsry en perdry bespreek. Ons bied ook spesiale aanbiedings vir haaihokduik en walviskykuitstappies.

Ons verskaf beddegoed en handdoeke en gratis tee en koffie. Kom besoek ons, jy kan nie nader aan die see kom as dit nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Ashton C
5.0
Awesome stay. We as a group enjoyed every moment of it, including our children. We will most definitely go back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Heleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Het lekker gebly vir die naweek. Sal vir seker aanbeveel.
Apr 2025
Thurston F
Saam met vriende
4.6
Fantasties! Ons het lekker gebly, sal dit definitief aanbeveel aan ander.
Jan 2024
Eugene C
Saam met vriende
4.4
Dit was baie lekker en die venue is op die see. Die huis binne-in kort 'n bietjie onderhoud. Daar is 'n paar goedjies wat reggemaak moet word.
Feb 2025
Abraham D
Gesin met tieners
4.2
Very peaceful and tranquil setting. Thanks, great hosting, very friendly and helpful. Pity about Eskom who hit us with an extra hour of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hilane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 4 Hill Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink White Shark Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Hill Street, Kleinbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YWIxZTNhLWVhNTctNDY1ZC1hMjUxLWI3YTkxMDgyZTg2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 4 Hill Street Kleinbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.61418201452 19.358767487838

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang