Whitehouse Cottage
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jacaranda Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Whitehouse Cottage is 'n lieflike tuinkothuis met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom in die stil, lowerryke area, Witrivier, Mpumalanga.
Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuis met 'n oond, stoof, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en 'n sitarea met 'n rusbank. Daar is 'n TV met DStv-kanale en diegene wat wil werk kan die gratis WiFi gebruik.
Gaste het toegang tot die gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Kinderbed vir 2
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Lisa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 7 Jacaranda Road, White River, 1240, Mpumalanga
- Gaste dink Whitehouse Cottage het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 7 Jacaranda Road, White River, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang