Whitestone Retreat
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, De Kombuys Farm Portion 14, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Whitestone Retreat bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas in die Swartberge net buite Oudtshoorn. Dit is 'n rustige en privaat wegbreek in die natuur.
Daar is 2 aparte en privaat eenhede op die perseel. Beide eenhede het 'n privaat ingang, gemaklike beddens, privaat badkamers, gehaltelinne, handdoeke, kombuisies, leefareas, braaigeriewe, 'n houtvuurwarmbad en WiFi.
Gaste kan in die meer swem of in die natuur stap. Elke eenheid het sonkrag en veilige parkeerplek. Die verblyf is 29,7 km vanaf Oudtshoorn waar gaste winkels, restaurante en trekpleisters soos die Kangogrotte kan besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Nathalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R328, De Kombuys Farm Portion 14, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
- Gaste dink Whitestone Retreat het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R328, De Kombuys Farm Portion 14, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang