Successfully reported
+59

Whitestone Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Kombuys Farm Portion 14, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Whitestone Retreat bied selfsorgverblyf op die eienaar se plaas, in die Swartberge, net buite Oudtshoorn. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige en afgesonderde wegbreek om ten volle in die natuur te ontspan.

Gaste het 'n keuse tussen 2 aparte en privaat eenhede op hierdie perseel. Albei die eenhede beskik oor 'n privaat ingang, gemaklike beddens, privaat badkamers, kwaliteit linne en handdoeke, toegeruste kombuisies, knus leefareas, braaigeriewe, 'n houtvuur-warmbad en toegang tot WiFi.

Op die perseel kan gaste 'n swem in die nabygeleë bergmeer neem of in die natuur gaan stap. Elke eenheid het ook toegang tot sonkrag en veilige parkeerplek. Hierdie eiendom is ongeveer 29,7 km van Oudtshoorn af waar gaste plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en besienswaardighede soos die Kangogrotte kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
3.7
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nathalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R328, De Kombuys Farm Portion 14, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
  • Gaste dink Whitestone Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 4 300
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, De Kombuys Farm Portion 14, Oudtshoorn, 6625, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA469fc9681ac4fd851d6680b048dd3bf2d19711cf43ab4454c088165e87f6113d228f2e270773dc2b265191858ee65a7b4781?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 R328 De Kombuys Farm Portion 14 6625 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.381731650039 22.266302918189
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang