Successfully reported

Whittals Chalets

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.1
Veiligheid
3.9
Hendrika B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Vriendelike, veilige en rustige slaapplek. Wittals Chalets se gasvrou het ons duidelike aanwysings gestuur en was deurentyd super vriendelik en professioneel. Toe ons arriveer, het ek haar gevra om ons te akkommodeer vir 'n kleuter, en sy het dadelik en baie vriendelik gehelp. Alhoewel die meubels en breekware hul jare wys, was alles baie skoon en netjies. Die tuintjie is pragtig versorg. Was regtig 'n plesier en ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemie H
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Ek het heerlik gebly, baie vriendelike ontvangs en skoon. Baie lekker en vriendelike diens, skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elaine H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal definitief weer daar gaan bly. Baie lekker gebly. Goeie nagrus. Baie rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zhane M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Perfect for a halfway stop. Clean little unit perfect for an overnighter en route to our destination. Unit 7 garden was closed in, so perfect for our dogs. The dinner we ordered was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Philip O
1 nag Besigheidsreis
4.0
Feb 2025

Gemaklik en rustig. Ja, ek en my kollega het lekker gebly. Alles wat nodig is om 'n nag te kan rus tydens 'n sakereis was daar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Derek M
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Apr 2025

Geen waarde vir jou geld. Die fotos is beslis nie 'n werklike weergawe van die huidige toestand van sake nie. Die prys is buitensporig vir wat jy ontvang. Die ontvangsdame was baie, baie goed. Beslis nie 'n plek om aan te beveel nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Janine L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Excellent value for money. Very basic but served us well. Clean and tidy. Good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan S
1 nag
5.0
Apr 2024

Veilig en vriendelik. My ma het dit terdee geniet. Baie moeite met opvolg oor hoe ver sy getrek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra H
1 nag Saam met vriende
4.4
Mei 2024

Het net oorgeslaap maar was baie gerieflik. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Annalise O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Netjies en skoon maar basiese onderhoud nodig. Die chalets is netjies en baie skoon, maar daar is onderhoud nodig. Teëls is gebroke, die kombuis kaste het nie handvatsels nie en die asblik was in stukke. Die afstandbeheer van die TV het nie gewerk nie - daar was nie eens batterye in nie. Die agterhek is steeds stukkend - gesien 'n vorige gas het dit ook genoem. Ons is baie vriendelik ontvang en was baie dankbaar dat hulle ons 'n eenheid met 'n tuin gegee het aangesien ons hond saam met ons was.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ané Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 940
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 45 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Dan Pienaar Road, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoIkb7mJOLHJZ3LkoKQobMoUpEAxuaqjGEYDsxdPz4OwUU1CsS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 104 5 1 4 6 Dan Pienaar Road Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.716945329223 26.71223117791
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang