Successfully reported

Wia-Kyla Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Annemarie V
Kort verblyf
4.4
Apr 2025

Uitstekend. Ons verblyf was gerieflik. Alles was baie skoon en netjies. Kamers is elke dag skoongemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda F
1 nag Gesin met tieners
3.8
Aug 2025

Enjoyable. Die kamer was baie netjies, en gasvry met bederfies soos koffie, beskuit en 'n sjokolade bederfie. Beddings was amazing. Wat ek kan aanbeveel, is om die TV netwerk werkend te kry en dalk elke een sy eie gas geyser, omdat ons koue water beleef het na die eerste shower.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Arina & Boshoff
Wia-Kyla Accommodation
Baie, baie dankie vir jou mooi resensie. So jammer oor die TV en koue water, sal dit beslis uitsorteer.

Juanita V
1 nag
5.0
Aug 2023

Gerieflik in elke sin. Ligging is perfek, op die N1. Kamers is goed vir groepe en dit was baie gerieflik om aandete te kon bestel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Skoon, netjiese verblyf. Die verblyf is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altea P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2023

Family time, quality time. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Lapa is nie teen die kamers nie, so almal kon hulself geniet. Schalk het ons goed ontvang en niks was vir hom moeite nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Itumeleng Leon M
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2022

It was very nice. Even though I arrived very late, I enjoyed the service and my stay was nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renske K
1 nag Besigheidsreis
4.4
Mei 2022

Lekker rustig,. Lekker rustig, op 'n plot maar nie ver van N1 nie. Lekker gerieflike kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Arina & Boshoff
Wia-Kyla Accommodation
Baie, baie dankie.

Derik G
1 nag Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2022

Oorslaap op pad na KNP. Sal weer oorslaap, pas net beskrywing onder kamer aan, dit wys tans dat daar 2 afsonderlike kamers in die eenheid is en dit is nie die geval nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Braam B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Uitstekend Alles is professioneel. Aandag aan detail. Vriendelike Arina jy het jouself oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Arina & Boshoff
Wia-Kyla Accommodation
Baie, baie dankie.

Anneke B
1 nag Saam met vriende
4.0
Des 2021

Perfect overnight stay for large groups. We loved the tranquillity and atmosphere. The rooms were lovely and perfect for what we required. It is located close to the main road so access is easy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Arina & Boshoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 07:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: On the N1 Highway, 15 km from Louis Trichardt, Louis Trichardt, 0929, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTcyZjNlLTU2M2EtNGI4MS1hZTJhLTEzNGY5ODU4Y2E3Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 On the N1 Highway 15 km from Louis Trichardt 0929 Limpopo 021 201 8901 07:00-19:00 10:00 -23.174895 29.874675
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang