Successfully reported
+29

Wickenshuis Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 198 Buitekant Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wickenshuis Gastehuis bied gerieflike selfsorgverblyf in Pofadder.

Die gastehuis bied verblyf in kamers met lugversorging en slaapplek vir 2 tot 4 gaste. Die kamers is met dubbelbeddens en enkelbeddens ingerig en gaste maak van badkamers met storte gebruik. Elke kamer het 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die omgewing.

Gaste deel 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea. Braaigeriewe is beskikbaar, en braaipakke is op versoek beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Pofadder bied 'n verskeidenheid doendinge, soos 4x4-roetes, duinery, voëlkyk, voetslaan en stap op nabygeleë roetes, en gaste kan die pragtige veldblomme in die lente kom bewonder.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marguerite R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik skoon en netjies. Ons het slegs die fasiliteit gebruik om oor te slaap vir een nag op pad na Namaqualand.
Aug 2025
Dirk B
5.0
Value. Value for money. Everything you need for an overnighter.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Elma H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en netjiese ingerigte oornag. Verblyf was kort maar gerieflik.
Jul 2025
Bennie V
Besigheidsreis
5.0
Ontvangs was vriendelik en is verwelkom met 'n heerlike koppie koffie. Die kamer was skoon, netjies en ruim. Sal weer daar oorbly.
Feb 2025
Sake V
Besigheidsreis
4.8
Cozy and clean. Nice place to stay in Pofadder. Clean and comfy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 198 Buitekant Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wickenshuis Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 198 Buitekant Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45de50812f8120d7c892ea5f6dd0e5df5a8d58aef44146289d0ce1efb4ef8d272f30a26a770e6cad92dabb32701cebbc42ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 198 Buitekant Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.128730603432 19.391403471894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang