Successfully reported
+29

Wickenshuis Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 198 Buitekant Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wickenshuis Gastehuis is in Pofadder geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorgverblyf.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van lugversorgde kamers wat tussen 2 en 4 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens en enkelbeddens en maak gebruik van badkamers met storte. Elkeen van die kamers is toegerus met 'n lessenaar, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, en tee- en koffiemaakgeriewe, en dit maak oop op privaat patio's met uitsigte oor die omgewing.

Die kamers deel 'n gemeenskaplike kombuis en sitarea. Braaigeriewe is beskikbaar, en braaipakke is beskikbaar op versoek met vooraf reëlings. Veilige onderdakparkeerplek word voorsien.

Pofadder bied 'n verskeidenheid doendinge wat wissel van 4x4-roetes, duinry, voetslaan of stap op die nabygeleë roetes, asook voëlkyk, en gaste kan die bloeiende veldblomme in die lente besigtig.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
3.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Marguerite R
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik skoon en netjies. Ons het slegs die fasiliteit gebruik om oor te slaap vir een nag op pad na Namaqualand.
Aug 2025
Dirk B
5.0
Value. Value for money. Everything you need for an overnighter.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Elma H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik en netjiese ingerigte oornag. Verblyf was kort maar gerieflik.
Jul 2025
Bennie V
Besigheidsreis
5.0
Ontvangs was vriendelik en is verwelkom met 'n heerlike koppie koffie. Die kamer was skoon, netjies en ruim. Sal weer daar oorbly.
Feb 2025
Sake V
Besigheidsreis
4.8
Cozy and clean. Nice place to stay in Pofadder. Clean and comfy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Marli Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 198 Buitekant Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • Gaste dink Wickenshuis Gastehuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 198 Buitekant Street, Pofadder, 8890, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45de50812f8120d7c892ea5f6dd0e5df5a8d58aef44146289d0ce1efb4ef8d272f30a26a770e6cad92dabb32701cebbc42ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 198 Buitekant Street Pofadder 8890 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.128730603432 19.391403471894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang