Successfully reported

Wil-Net Slaap

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Babie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties gekuier. Baie lekker gebly. Sal vir seker weer daar tuisgaan. Gasheer het ons baie tuis laat voel. Alles was baie netjies, skoon en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabe L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Heerlik! Baie netjiese plek en gasvry. Was baie lekker. Sal weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan J
1 nag
5.0
Nov 2024

Regtig waarde vir geld. Ek het my een nag oorslaap regtig baie geniet. Ek het heerlik gesels met die oom en tannie en sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert J
1 nag
4.4
Feb 2025

Meer as wat nodig is vir 'net slaap'. Was lekker en goed - meer as verwag.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.8
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Michael D
1 nag
5.0
Nov 2024

Ek het 'n lekker nagrus gehad. Goeie mense wat die plek besit. Dit was 'n baie lekker plek om oor te slaap. Baie veilig en gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elizma N
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker gebly en die gashere was vreeslik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Willie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21 Church Street, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5954448b0a8b4e757d5063c8601dd09cb6cbf21ea83cee337a00bd77b029781a44207961ad79f8d8e4c57bb1d1aed9d21fbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense 7 5 1 5 21 Church Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.350263131569 22.586484515981
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang