Successfully reported

Wild Aloe Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Steyn V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2025

Comfortable and pleasant. Comfortable sleep and the host was very pleasant and accommodating. Can highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alyssa S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Goed vir die siel. Ons het vir een aand oornag. Die plekkie was rustig, netjies en naby alle geriewe. Ek kon amper nie glo dis die prys nie. Charl het ons baie welkom laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lieflike verblyf. Lieflike netjiese plek, perfek uitgelê, die binnebraai is 'n groot treffer en die gasheer het regtig die ekstra myl geloop, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Aug 2025

Goed vir 1 aand oorslaap, maar kombuis nie so dat langer sou wou bly. Was net regtig vir 1 aand oorbly. Kombuis nie goed toegerus. Slechte kroeg tipe yskas te klein, kan niks in vries gedeelte stoor. Eienaar het aangedui dat hy die plek beter sal inrig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Stil, rustig, ontspannend. Baie lekker, dankie. Die eienaars was super vriendelik. Sal hoogs aanbeveel vir as jy 'n stil, versteekte plekkie soek waar niemand jou gaan pla nie. Was Vrydag verwelkom en ingesien deur die eienaar se seun. Die verblyf was rustig en my 2-jarige het Mollie baie geniet. Top keuse vir 'n stil naweek wegbreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saul S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Easy. Very friendly owners. The place is a little bit rough and ready, absolutely perfect for our needs and perfect for young travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte K
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Aug 2025

Als goed en reg, sou net parkering agter 'n hek en/of onder dak verkies het. Baie lekker, dankie. Dit was skoon en netjies. Dit voldoen aan alles wat ons benodig het. Sou net parkering agter 'n hek wat kan sluit verkies het, aangesien ons twee dames was wat 'n kongres bygewoon het en laat in die aand weer teruggekom het by Wild Aloe. Dit was regtig lekker om daar te bly, sal weer in die toekoms indien ons daardie area moet oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jun 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Neil R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

I love my stay. Nice venue, very cozy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maseala Q
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very nice. Good and friendly people with a lot of love.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 695
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 695
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 695
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ff7d8b51e402a23eca1e2bd743037ae6f53ead1a883a6c115f1f4f69693708380086c976abedf49e23e0fb285810766d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R695 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 111 Harpuisbos Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.101555805538 18.038148108598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang