Wild Aloe Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R695 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Wild Aloe Accommodation is 'n knus selfsorgwoonstel in Myburgh Park, Langebaan. Die ideale verblyf vir watersport-entoesiaste, natuurliefhebbers, en oornag-sakereisigers wat deurreis.
Die woonstel bestaan uit 'n slaapkamer met 'n dubbelbed wat slaapplek vir 2 gaste het, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die woonstel het 'n dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 bykomende gaste.
Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en gasstoof. Die leefarea is oopplan na die kombuis en beskik oor 'n TV met Netflix, sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die braai-area met sitplek lei.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die strand, Langebaan-seiljagklub, Laguna Mall, Mykonos Casino, Marcs Beach Bar en 'n paar restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Charl Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Wild Aloe Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 8 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 111 Harpuisbos Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang