Successfully reported
+25

Wild Forest Inn

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bonnet, R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R790 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wild Forest Inn is aan die rant van 'n natuurlike woud geleë, aan die voet van die berg en die Bonnet-pas wat oor die dorpie Graskop en die asemrowende oostelike platorand van Mpumalanga uitkyk. Die bekoorlike, versteektechalet is vir selfsorg toegerus en bied knus verblyf aan 2 tot 4 gaste.

Die chalet het 'n oopplan-uitleg en beskik oor 'n slaapkamer, kombuisie en 'n gras-en-teëldak wat 'n ongekunstelde atmosfeer bied. Daar is slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en nog 2 op enkelmatrasse op die solder bo die hoofslaapkamer. Die solder word met 'n leertjie bereik en is ideaal vir kinders.

Die badkamer het 'n bad, handstort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met basiese kookgeriewe, eetgerei, breekware, 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die eenheid het 'n TV met Openview HD. 'n Draagbare rooster is vir gaste wat buite wil braai, beskikbaar.

Die stoepie en grasperk bied 'n pragtige uitsig oor die platorand van Mpumalanga tot by God's Window.

Linne, kussings, komberse en handdoeke word voorsien. Gaste is vir die skoonmaak en netheid van die chalet verantwoordelik, maar 'n daaglikse skoonmaakdiens kan gereël word.

Wild Forest Inn is net 5 km vanaf Graskop, 10 km vanaf Pelgrimsrus en 24 km vanaf Sabie. Dit is 'n gemaklike reis-afstand vanaf Mbombela (Nelspruit), die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, die Krugerwildtuin, Mosambiek en Swaziland.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

2 x Kindermatras vir 1

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ronel S
5.0
Rus en vrede. Heerlik gewees, die rustigheid is salwend, net jammer dit het gereën, sou graag meer op die stoep wou sit en na die kabbelende water lui...
Sien meer
Okt 2025
Michelle R
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, comfortable and affordable. We had a wonderful stay at this lovely accommodation. The room was clean, cozy, and well-maintain...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Caitlin B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, heerlik, rustig. Ons het heerlik gebly, dit was so rustig en die eienaars is so vriendelik gewees! Die huisie was baie netjies en skoon.
Aug 2025
Erich L
Gesin met tieners
5.0
Goeie waarde vir geld, goed toegerus. Baie goeie waarde vir geld in vergelyking met ander eenhede in die gebied. Eienaar baie hulpvaardig. Kombuis bai...
Sien meer
Jul 2025
Hesti V
Gesin met klein kinders
5.0
Versteekte skat van 'n huisie. Lieflike kothuis in 'n pragtige deel net buite Graskop. Baie goeie waarde vir 'n gesin van 4. Heel moontlik die beste v...
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 162

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • The Bonnet, R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Wild Forest Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: The Bonnet, R532, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgbUApjGLthrLm3l6Yew4zYnnLIRA8tyiaBudpTzYASPflpkpsy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 The Bonnet, R532 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.930497818187 30.809129476547

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang