Wild Horses Lodge
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Amanzi Amakhulu Estate, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Vanaf R4 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wild Horses Lodge is in die Noordelike Drakensberge in die Sterkfontein Natuurreservaat, net buite Harrismith geleë. Dié lodge bied 'n romantiese wegbreek vir daardie gaste wat op soek is na 'n ontsnapping wat omring word deur rustige natuur en panoramiese uitsigte oor die Sterkfonteindam.
Gaste het 'n keuse tussen 4 pragtig ingerigte kamers en 'n seiljag reg op die water. Elke eenheid beskik oor 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad en stort, gemaklike beddens en kwaliteit linne, handdoeke en badjas. Boonop het die kamers 'n kaggel, lugversorging, 'n TV met DStv, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Die lodge bied gaste 'n gerieflike gemeenskaplike sitkamer met 'n privaat biblioteek, 'n wynkelder, 'n eetkamer en 'n kroeg. Gaste kan 'n gedeelde swembad, 'n aangelegde inheemse tuin en toegang tot die dam geniet. Doendinge soos voetslaan, seil, perdry en vlieghengel is beskikbaar. Trougeriewe is op die perseel beskikbaar. Hierdie eiendom is ongeveer 42 km buite Harrismith waar gaste geriewe soos winkels en restaurante kan vind.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Trish Or John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- R712, Amanzi Amakhulu Estate, Harrismith, 9880, Vrystaat
- Gaste dink Wild Horses Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R712, Amanzi Amakhulu Estate, Harrismith, 9880, Vrystaat
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang