Successfully reported

Wild Medlar Accommodation & Venue

Gastehuis

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Patrick M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Enjoyed every moment being there, I enjoyed doing braai, playing snooker. My stay was excellent and I was feeling at home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neo K
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2024

The hospitality was awesome. The receptionist was very helpful and very nice at heart, and he provided us with good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jamie K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gasvry, skoon, lekker atmosfeer en mooi uitsig. Aardse mense wat mens so tuis laat voel en lekker saam met ons gekuier het. Plankie steak is hier gebore, dink ek. Awesome plek om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Incredible. Amazing. We had a wonderful stay at Wild Medlar. The host was exceptionally friendly, polite, and welcoming. The lodge was comfortable and beautifully maintained, making it the perfect place to relax. We would highly recommend Wild Medlar to anyone looking for a peaceful and enjoyable getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lempiditse M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2025

Super good. I had a fantastic time at the venue. The friendliness I experienced was superb. My room view was superb.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Khezwo N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Best. The experience was, great service from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zininzi Catering S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Good place to stay. Very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jana H
1 nag Gesin met tieners
3.6
Sep 2024

Aangenaam. Eerstens was daar 'n fout met ons bespreking nadat ek al vroeg in die jaar bespreek het en ons kamers is weer so 2 maande voor die tyd bevestig. Carel was baie hulpvaardig en het 'n alternatiewe kamer aanbeveel wat glo dieselfde waarde sal wees vir die een wat ons wou gehad het. As jy net wil oornag sonder enige groot verwagtinge, sal Wild Medlar geskik wees. Ongelukkig was ons verwagting baie groot en dan is dit seker maklik om teleurgesteld te wees. Ons kamer kort vir seker 'n bietjie TLC. Die matras en mat moet vervang word, die spieël in die badkamer hang los, die toilet is opgebou en voel onvas as jy dit gebruik. Daar is nie juis plek om te grimeer en hare te blaas nie. Die dekor kort ook 'n bietjie aandag. My kinders se kamer was effe beter, maar hul matrasse was ook een te hard en die ander een glo te sag. Die muurprop was toegeplak en hulle het warm gekry. Daar was nie 'n waaier in die kamer nie. Ek glo met 'n paar klein veranderings en opgradering sal dit waarlik 'n puik plek wees om te oornag. Die personeel was aangenaam en vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
1 nag
1.8
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
5.0
Wild
Wild Medlar Accommodation & Venue
Dear Azakhiwe, We do apologise that the room was not up to your standards. As for the low scores on service and security, I would like to disagree. We strove to provide you with the best service we could and the Lodge was safe and secure. Please don't hesitate to contact me should you have any queries. Kindest Regards Carel Haefele

Elizabeth T
1 nag Saam met vriende
1.4
Des 2024

Dit was regtig 'n bitter onaangename ondervinding. Nee glad nie. Daar was probleme wat op 'n uiters onprofessionele manier aangespreek is deur die eienaar. Sy het glad nie geluister na ons klagtes nie. 1. Die aircon van die een kamer het nie gewerk nie. 2. Ons het gevra om hulp, maar sy was baie ongeskik. 3. Ek het aangebied om na 'n ander kamer te skuif om die probleem te probeer oplos en toe het sy gesê dat ons na 'n familie kamer gaan wat R850 meer kos, maar ek het nie so 'n kamer bespreek nie. Die verskil in prys tussen die kamers maak nie sin nie. 4. Die kamer waarheen sy ons geskuif het, het nie 'n yskas gehad nie. 5. Nadat ons gestort het in kamer 9, was die vloer nat, en dit is gevaarlik. 6. Die ketel het ook die krag getrip in nommer 9. 7. Ons het van ver gekom en moes 'n funksie bywoon en het nie tyd gehad om ander verblyf te soek nie. 8. Daar was nie voorsorg getref dat die kamer koel was met ons aankoms nie, want dit was bitter warm met 'n temp van 36,5. Ons kan nog baie ander goed noem. Skakel ons gerus. Wil nie hê dat volgende gaste dieselfde ondervinding deurgaan nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Wild
Wild Medlar Accommodation & Venue
Goeiedag Elizabeth, Die aircons werk, hulle moet deur die gaste op die regte setting gestel wees. Die dame het my man op 'n ongeskikte manier hanteer wat hulle probeer help het. Sy het selfs die uitlating gemaak dat niks in die kamer reg is nie.... Waarop my man dadelik aangebied het om hul geld terug te gee. Die dame is opgegradeer na 'n beter en grooter kamer, en daar is nie van hulle verwag om enige van die gelde in te betaal nie. Die dame se suster het toe aangebied om na die kamer te gaan wat oorspronklik bespreek was.... En daardie kamer het nie 'n yskas nie, en hulle was bewus daarvan. Hulle het die ander kamer met die yskas van die hand gewys. Daar is badkamer matjies in al die badkamers. Die feit dat die ketel die krag getrip het, vra ons omverskoning voor.... Dankie dat julle dit onder ons aandag bring. Die gaste was ongelukkig vandat hulle uit hul motor geklim het..... My man het egter aangebied dat ons hul geld vir hulle terug gee sodat hulle ander verblyf kon kry... Aangesien hulle reeds 11h00 ingeboek het. Maar dis ook van die hand gewys. Ons kamers is bekostigbaar, ons vra nie 5ster hotel pryse nie, daarom dat die aircons nie vooraf aangeskakel word nie, elektrisiteit is duur. Ander plekke koop jy coupons om 'n aircon te kan hardloop.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Wild Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wild Medlar Accommodation and Venue, Portion 72 of Weltevreden, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44900c8855ee27a994774c675803ca800a41847c5c478fa0803f34bb87d79467b2325a3bb48f7e38d6d297d3484f30309ccb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 13 5 1 4 Wild Medlar Accommodation and Venue Portion 72 of Weltevreden 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.554462653375 30.960763319049
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang