Successfully reported

Wild Olive Country Retreat

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Kerry D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

A tranquil getaway. The host is exceptionally helpful and friendly. The accommodation is spacious and clean, and has everything you need for a weekend away. Close to Parys and there is plenty to do. I recommend taking a hike to The Deck - well worth the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ninette V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Heerlike huis met 'n pragtige uitsig! Lekker ruim huis met 'n pragtige stoep en uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Onvergeetlike naweek. Die plekkie is fantasties. Gasvryheid uit die boonste rakke. Sal dit hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag
4.8
Jan 2025

Baie lekker. Die ligging, braai-area en swembad is cool.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth H
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Our stay was restful and we would recommend it. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Pragtige wegbreek! Pragtige plaas, pragtige ligging. Sal dit graag weer gebruik. Stel wel prysafslag vir groter groepe voor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sandra M
Kort verblyf
4.6
Aug 2024

Tranquil, host with the most and relaxing. Wish you could rate the host as well because the host really deserves 5 stars for how he hosted my mom and I. We had a lovely time, it was peaceful, a real reprieve from the hustle and bustle of city life. Would not only recommend but go there again myself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Matt C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Great! Ons het lekker gebly. Dankie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicky W
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2024

A great place to relax with enough space for a big group. We loved sitting under the big trees by the pool. The walk up the hill is well marked and maintained with a magical view from the deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Fanie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2024

Dit was heerlik rustig. Dit was heerlik stil. Lekker om weg te kom van alles af. Die mikrogolf werk nie en ons het dit nodig gehad. Ons het laat weet van die probleem, maar dit is nie opgelos nie. Daar is geen selfoonsignaal nie. Nie van enige netwerk nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Ross Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 34

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R7 200
R 7 200 R 4 800
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R7 200
R 7 200 R 4 800
per nag, vir 12 mense
Vanaf R7 200
R 7 200 R 4 800
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 16:00
  • Adres: off the R53, Koppjeskraal, Eldorado Farm, Parys, 1292, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dc617ed14625a756c315aaffa522913f29352464dd921beec4100b90c578eae1024ffe57689c883291f1ed06016ae558fcc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R7 200 nouVanaf R4 800 per nag, vir 12 mense 34 5 1 5 off the R53, Koppjeskraal Eldorado Farm 1292 Noordwes 021 201 8901 10:00-19:00 16:00 -26.884425903165 27.367503941059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang