Successfully reported
+42

Wild Olive Executive Suite

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Waterfall Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Vanaf R1 700 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Wild Olive Executive Suite is in die rustige, lowerryke woonbuurt Craighall, Johannesburg, 2,8 kilometer vanaf die Sandton CBD en 4 kilometer vanaf die Gautrein-stasie geleë.

Die suite het 'n ruim slaapkamer en 'n leefarea, asook 'n aparte kamer met 'n kombuisie, eetarea en werkstasie. Verblyf is beskikbaar vir tot 3 gaste en het 'n gemaklike sitarea om in te ontspan na 'n besige dag. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 'n ekstra gas.

Die slaapkamer en leefarea-kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi is beskikbaar. Die kombuisie-area sluit 'n mikrogolfoond, ketel en broodrooster in. Ekstras sluit 'n badjas en toiletware in. Die eenheid word volledig gediens. Bykomende maaltye en 'n wasgoeddiens kan op versoek gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dorne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 32 Waterfall Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Gaste dink Wild Olive Executive Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 16
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 32 Waterfall Avenue, Craighall, Johannesburg, 2196, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA808f062867076db4c5a0bf01b6c07a460aa93c846c91bff1fe19915f4859f5f2e2d583b8dcce44c5c9aea7624dea8c4d897a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 32 Waterfall Avenue Craighall 2196 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -26.107552478545 28.024338841406
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang