Successfully reported

Wild Olive Guest Farm Hoopoe Chalet

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2024

Rustig en ontspannend. Lekker tuisgebakte brood was beskikbaar by die winkel, atmosfeer was rustig en pragtige uitsig. Die eenheid was goed toegerus, selfs met vars melk, koffie, tee en suiker. Die laaste 2 km grondpad vanaf Stilbaai na die verblyf is nie in 'n goeie toestand nie, die eienaar werk daaraan om sy pad op die plaas in goeie toestand te hou. 'n Spieël in die hangkas vir hare blaas sal 'n bonus wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Moniek D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2019

Amazing, fantastic magical stay. This was an amazing stay away from TV, devices and so lovely to feel safe and relaxed. We loved every moment of our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2018

Asemrowende natuur mooi op hierdie olyfplaas met die lieflike rivier, berg en damme, diere en organiese groente. Wild Olive Guest Farm, absoluut asemrowend mooi en stil. Pragtige river, olyfbome, diere en organiese groentetjie maak dit die moeite werd. 'n Staproete na die berg met damme, baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Linden Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 4

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: GK29 Waterblom Straat, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAFQipaJok5MC8Uo8avANLpxgozbX9F7TV9Cos70xmv77WDDorq7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 GK29 Waterblom Straat Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.309366828167 21.330089582127
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang