Successfully reported
+11

Blackberry

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Blackberry Street, Zwartkop X4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Blackberry is 'n lieflike eenheid in 'n veilige kompleks in Centurion, wat gaste gemaklike selfsorgverblyf bied. Hierdie eenheid is 'n ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers wat oornagverblyf soek.

Die eenheid bestaan uit 2 slaapkamers, 'n gedeelde badkamer en 'n aparte toilet, wat gemaklik tot 3 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte bed, terwyl die tweede slaapkamer ingerig is met 'n enkelbed. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, bad en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksie kookplaat, yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste het toegang tot die gedeelde swembad.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Justus H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie mense en gerieflike plek in 'n veilige area. Was 'n baie goeie area en gerieflik.
Apr 2025
Robin G
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderful accommodation and super hosts! Wild Olive was the perfect place for us to stay. Conveniently situated in a quiet and secure n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Ansie H
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek. Was baie netjies. Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.
Mei 2024
Annamarie D
Gesin met tieners
4.4
Lekker, veilig, baie gerieflik geleë vir ons behoeftes. Baie lekker gebly. Baie lekker buite-area.
Okt 2025
Isabel V
Saam met lewensmaat
4.0
Stay was good. Stay was good and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 65 Blackberry Street, Zwartkop X4, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Blackberry het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 65 Blackberry Street, Zwartkop X4, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a85c16cdf49e88a8dd18158a2fc2f5b1ea3f2c06eab5bf4c9c4afa1f61e87366d17e2034138c40e950cef4d400aa1e94248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 65 Blackberry Street Zwartkop X4 0157 Gauteng 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -25.866507990658 28.184465555463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang